Successfully reported
+16

Die Skooltjie

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R356, Klipbanksrivier, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Skooltjie is 'n knus, gerieflike kothuis, gevul met karakter en stories. Die gerestoureerde plaasskool is geleë op 'n werkende skaapplaas in die Benede en Tankwa-Karoo, 'n gebied tussen Ceres en Sutherland, bekend vir skoon, oop nagte van helder sterre en die wêreldbekende SALT-teleskoop.

Die Skooltjie is goed toegerus met geriewe soos Onbeperkte Wi-Fi en goeie sonkrag, warm water, 'n gasbrander asook 'n houtstoof, mikrogolf, yskas, en alle benodigdhede. 'n En suite-dubbelslaapkamer lei na 'n ruim badkamer met 'n bad, pragtige instapstort en toilet. 'n Gasgeiser verseker warm water. 'n Gesellige buitebraai is voor die deur met 'n gemaklike sitarea.

Die Skooltjie bied die ideale Karoo-ervaring in die uitgestrekte veld en ongerepte natuur met geleenthede vir opwindende nagfotografie. Dit spog met 'n uitsig oor die Tankwarivier en die hange van die Roggeveldeskarp in die verte.

Doendinge is volop en sluit in kleinwild- of voëlkyk, stap of fietsry, pieknieks op die rotsoewers en daar is lieflike passe in die nabygeleë area om met jou voertuig aan te durf, insluitend die Ouberg-, Gannaga- en Verlatenkloofpasse. Die Tankwa Nasionale Park is binne maklike bereik, bekend vir inheemse vetplante en kleinwild. Gaste kan ook 'n daguitstappie na die Tankwa-plaasstalletjie doen.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gert R
Saam met lewensmaat
5.0
Vier dae van stilte, rus, in 'n pragtige omgewing. Skooltjie is 'n plek waar die gashere en gaste vriende raak en saam die eenvoud van die lewe vier. ...
Sien meer
Okt 2025
Adri V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome mense en n great wegbreek plekkie. Dit was great! Ons het dit vreeslik baie geniet!
Jul 2025
Rachel S
Saam met lewensmaat
5.0
Charming little cottage and lovely hosts. Our stay was lovely, beautiful farm and charming cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Amanda R
Gesin met tieners
5.0
The perfect getaway and a place to reset and unwind. What a lovely escape! The cottage is so quaint and cosy and has everything you nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Sorina R
Saam met vriende
5.0
Sielsverrykend en nou ontslae van stres - tot ons weer moet gaan. Woorde ontbreek om 'n genotvolle tyd te beskryf. Daar is alles wat mens nodig het en...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R356, Klipbanksrivier, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Skooltjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R356, Klipbanksrivier, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f6b54b40ac8c366abeac7422f724c951418b2191bfc8cbe95f0106f45b59c28c5fe81577ff454de84bc879f8c587ac11af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R356 Klipbanksrivier 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.540281448587 20.270859090602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang