Successfully reported

Die Stalle

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mari E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Rustige omgewing, skoon en netjies. Lekker geslaap, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. Well appointed, spotless, comfortable. Braai area is communal but was fine for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Die Stalle
Thank you so much for taking the time to write this review. Hope to welcome you back in future.

Tiaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie skoon en goed geleë, baie netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ons was Nampo besoekers en was die verblyf ideaal vir ons. Het geen klagte oor die verblyf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Exquisite place with all you may need. Although we only had a brief stay, the accommodation was absolutely lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Villiers F
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie lekker plek. Veilig en privaat en alles wat nodig is. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlé D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Lekker en gemaklik. Baie lekker gebly! Bed, linne en handdoeke van hoë kwaliteit. Enigste voorstel wat ons het, is dat dit sou lekker gewees het om 'n tafel met 4 sitplekke buite te hê om aandete te eet, veral met klein kinders; 'n etenstafel sou baie nuttig gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Die Stalle
Baie dankie vir dat jy die tyd geneem het vir die resensie! Daar staan 2 piekniektafels voor kamers op grasperk, miskien het julle dit net gemis? Maar dis dalk ‘n slim idee om dit nader aan die kamer te skuif - dankie vir jou voorstel!

Doeke T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Aangename kamer in 'n rustige buurt en mooi tuin. Die ontvangs was vriendelik en die kamer skoon en modern toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Netjies. Skoon en netjiese verblyf in 'n rustige area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gasvrou was baie hulpvaardig. Ongelooflik mooi tuin en diere te sien. Pragtige en netjiese plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Otto Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a52ae6df025dc217f172a3c252799b16b68218d3700f4d4bbc05c53434e7596401758561329459d50d133ad00a7e34f8b06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 22 Otto Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.823043521244 26.672824255225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang