The Villa Rosa Guesthouse
- Kapasiteit: 21 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 277 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Onder die wakende oog van Leeukop staan die Villa Rosa, 'n bekoorlike Victoriaanse villa van die eeuwisseling. Kaapstad se mees geliefde boetiekverblyf is perfek geleë in Seepunt binne 'n maklike stappie na die strand. Ons supergerief, slaapmaklike beddens met keurige linne, organiese essensiële olie-seep en die donsigste handdoeke skep 'n moeitelose gevoel van welsyn en harmonie.
Begin jou oggend met 'n heerlike ontbyt wat wissel van tuisgemaakte muesli, organiese jogurt, handgeselekteerde plaaslike kase en ingevoerde Italiaanse kouevleis of 'n smullekker ontbyt van die dag, seisoenale vrugte en tuisgemaakte konfyt om net 'n paar te noem.
Die Villa Rosa is net 'n paar minute se ry vanaf die gesogte Victoria & Alfred Waterfront-ontwikkeling, wêreldbekende Tafelberg en binne maklike bereik van Kaapstad se grootste toeriste-aantreklikhede.
Ons personeel is heerlik en kan nie wag om jou verblyf by ons onvergeetlik te maak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 277 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink The Villa Rosa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 277 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang