Successfully reported

Rustfontein Gasteplaas en Onthaalsaal

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Aurelie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Perfect stay — thoughtful host and fully stocked home! Host Eldi truly thought of everything! The house was fully stocked with utensils, firewood, lighters, and all the little things you might need. There wasn’t a single item we couldn’t find. Eldi herself was incredibly sweet and compassionate, and her hospitality made our stay unforgettable. We’ll definitely be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Doodse stilte onder die sterre hemel. Oulike plek vir 'n gesin of (drie pare vriende) met 'n dierbare gasvrou wat baie moeite met ons klein seuntjies gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eldi
Rustfontein Gasteplaas en Onthaalsaal
Baie dankie. Dit was lekker om jul pragtige gesin te kon huisves. Ek hoop jul durf weer die 2 oseane aan en kom kuier weer.

Belinda R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Rus vir die siel. Pragtig. Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Vandat ons hier aangekom het, het ons so spesiaal gevoel. Weggevoer met die verskriklike pragtige verblyf! Eldi is 'n wonderlike gasheer en die Vleihuis is ongelooflik mooi, stylvol, luuks en super gemaklik. Daar het niks ontbreek nie! Doen jouself 'n guns en gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eldi
Rustfontein Gasteplaas en Onthaalsaal
Baie dankie, Belinda. Dit was so lekker om jou hier by die Vleihuis te ontvang. Hopelik sien ek jou weer.

Gerard W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Spectacular and relaxing. We received a very warm welcome from Eldi. This made us feel at home. The accommodation is first class, thus includes all the fixtures and fittings. Waking up to the various farm smells and sounds was unbelievable. Perfect spot to unwind and relax. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eldi
Rustfontein Gasteplaas en Onthaalsaal
Thank you, Gerard. It was a pleasure hosting you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eldi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rustfontein Plaas, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8313a2db099da2e6f2f800c9da6a9b5cd45f096d870b80ca34e284f30a3abc0489947c30abfe31fa6570ef9add4ed9216df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Rustfontein Plaas Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.439680898576 18.745973899968
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang