Successfully reported
+47

Die Windpomp Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Garb Street, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Windpomp Guesthouse is in Beaufort-Wes en het 10 privaat en suite-kamers wat elk 'n privaat ingang het.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek. Elke kamer het 1 veilige parkeerplek en daar is beperkte parkeerplek vir sleepwaens op versoek beskikbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Daar is nie lugversorging in die kamers nie, net 'n plafonwaaier en lessenaarwaaier. WiFi is beskikbaar.

Beaufort-Wes het 'n pragtige uitsig oor die Niuweveldberge en is soveel meer as net 'n oornagplek. Hier kan jy die Groot-Karoo ervaar met 'n besoek aan die Karoo Nasionale Park. Daar is ook die museum en huis van die wêreldberoemde Professor Chris Barnard wat deel is van die dorp se erfenis. Geniet 'n skemerkelkie-toer op 'n donkiekar of gaan saam met die plaaslike gidse op 'n fietsrit. Voetslaanroetes, perdry, vierwielmotorfietsritte, jag en gholf is maar net 'n paar van die doendinge beskikbaar in Beaufort-Wes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 298 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hendrik M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie maklik en gerieflik om te kry, naby die hoofweg. Die verblyf was baie netjies, skoon en veilig gewees. Alles wat jy nodig het vir 'n oornag.
Jun 2025
Leon V
Besigheidsreis
5.0
Dankie ek het lekker gebly. Alles was skoon en netjies gewees. Ek sal vir seker w. Dankie ek het lekker gebly. Alles was skoon en netjies gewees. Ek s...
Sien meer
Apr 2025
Mart L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese en gerieflike oornag verblyf. Sien sterre.
Apr 2025
Maria K
Besigheidsreis
5.0
Huislike atmosfeer. Heerlike huislike atmosfeer. Ek het dadelik tuis gevoel toe ek vriendelik ontvang is.
Mrt 2025
Willem S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam! Lekker gerus. Baie hulpvaardig.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 298

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 10 Garb Street, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Windpomp Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Garb Street, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5180f885c6eefac5a4b0868e73616f6da43a9f39fb82b06466c8f63d5cc0041063df45e530bce13af5018f873715ea920fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 298 5 1 5 10 Garb Street Beaufort Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.336310755539 22.578012290425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang