Successfully reported

Die Windpomp Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 298 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Hendrik M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie maklik en gerieflik om te kry, naby die hoofweg. Die verblyf was baie netjies, skoon en veilig gewees. Alles wat jy nodig het vir 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Dankie ek het lekker gebly. Alles was skoon en netjies gewees. Ek sal vir seker w. Dankie ek het lekker gebly. Alles was skoon en netjies gewees. Ek sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjiese en gerieflike oornag verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Huislike atmosfeer. Heerlike huislike atmosfeer. Ek het dadelik tuis gevoel toe ek vriendelik ontvang is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie aangenaam! Lekker gerus. Baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni J
1 nag
4.8
Mei 2025

Sien sterre. Goeie nagrus gehad. Alles was netjies en alles was daar wat nodig was vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arninia M
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Lekker wegkuipplek. Baie lekker geslaap. Baie nice plekkie om te oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2025

Basic skoon en netjies. Lekker gebly, beddens was van goeie kwaliteit. Aircon, as jy wil gebruik, teen R100 ekstra per dag was eerste vir my aangesien ek baie reis, en WiFi ook ekstra koste per bespreking. Net geraas na 10 gewees teen 1h30 oggend deur gaste in kamer langsaan, en dit was baie onaangenaam. Ingang deur 2 hekke en moet hekke oppstoot en toesluit met slot. Ek voel net dat daar aandag gegee kan word aangesien dit vir my gevaarlik is, omdat die area buite was en ek nie bekend was met die omgewing nie, veral in die winter wanneer dit teen 7h30nm donker is of, soos in my geval, vroeg moes ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marinda
Die Windpomp Guesthouse
Marlene, WiFi is gratis, WiFi kode in die kamer. Aircon is elke persoon se keuse, ek reis ook baie en die opsie om minder te betaal vir jou verblyf sonder Aircon word by baie gastehuise aangebied. Jy was welkom om die geraas aan die eienaar te rapporteer, ek sou onmiddellik die skuldiges aangespreek het; sulke gedrag is vir my onaanvaarbaar. Ongelukkig gebeur dit dat een klient nie ander mense in ag neem nie, jammer oor jul ongerief in die verband.

Leonard A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Enjoyable. We slept with the door open due to very hot weather, but we had the security gate closed and locked. That's how safe it is.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntsoaki T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wonderful. Overall wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 298

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Garb Street, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5180f885c6eefac5a4b0868e73616f6da43a9f39fb82b06466c8f63d5cc0041063df45e530bce13af5018f873715ea920fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 298 5 1 5 10 Garb Street Beaufort Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.336310755539 22.578012290425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang