Die Windpomp Guesthouse
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 10 Garb Street, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kom bly na 'n lang dag op die pad by Die Windpomp Gastehuis. Dié gastehuis, geleë in Beaufort-Wes, bied 10 privaat en suite-kamers, elk met sy eie ingang.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Een veilige parkeerplek per kamer en beperkte sleepwaparkeerplek is op versoek beskikbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is geen lugversorging in die kamers nie, slegs plafonwaaiers en lessenaarwaaiers. WiFi is beskikbaar.
Beaufort-Wes met sy uitsig oor die Nieuweveldberge is meer as net 'n oornagplek. Ervaar die Groot Karoo met 'n besoek aan die Karoo Nasionale Park. Die museum en huis van die wêreldbekende professor Chris Barnard is deel van die dorp se erfenis. Neem 'n skemerkelkie-toer op 'n donkiekar of gaan uit saam met ons plaaslike gidse vir 'n fietstoer. Staproetes, perdry, vierwielmotorfietsry, jag, wildritte en gholf is maar van die doendinge in Beaufort-Wes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 298
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 10 Garb Street, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Windpomp Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 10 Garb Street, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang