Successfully reported

Dinas Accommodation Flat 1

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Plek baie netjies en rustig. Dorp ook baie netjies. Baie lekker oornag plek. Bietjie rustig in 'n baie interessante dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha S
1 nag
5.0
Feb 2025

Very nice stay. The flat is the perfect place to stay in Oranjemund, easy to find and it had everything I needed. Very warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gesina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ek wens ek kon langer daar bly. Fantasties. Ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Goed dankie. Baie lekker gebly. Die adres Wooneenheid 1 is egter nie korrek aangegee op die Besprekingsvorm wat ons van die webtuiste ontvang het nie. Dit kan misverstand uit die weg ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Awesome. Very nice. Friendly. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag
4.6
Sep 2025

Heerlik. Pragtige plekkie. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Lekker en rustig ontspan en goeie slaap gehad. Verblyf was baie goed. Eienaar het julle oor ons ontferm met die kragonderbreking. Flyscreen kan baie help met ventilasie (badkamer). Baie rondgery, maar verblyf was rustig en ontspannend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Dit was slegs een aand, maar was lekker en gemaklik. Die interieur van die woonstel is pragtig en modern met alles wat nodig is, dus goed toegerus en mooi. Vir ons was die probleem dat die motor buite moes staan en nie agter 'n toe hek is nie. Chante was egter 'n lieflike persoon en het ons baie goed ontvang en baie moeite gedoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

J.t. F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Dina's Accommodation in Oranjemund is 'n uitstekende plek om te bly! Die kamers is ruim, skoon en baie gerieflik. Die ligging is ideaal, met maklike toegang tot die dorp se geriewe. Die verblyf skep 'n gemaklike en huislike atmosfeer, wat dit 'n goeie keuse maak vir enige reisiger. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat Oranjemund besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Heerlik gebly! Ruim en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ledine
Dinas Accommodation Flat 1
Ek is baie bly julle het lekker gebly. Hulle is baie skoon en rustige gaste. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ledine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78, 1st Avenue, Oranjemund, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b94b52f85164fbfc12f21fdc8f1e98427261eb952a9bcb42cbf0b2b239b2f05ebfb8354eeee38d9cf68eb8126fc1e945b97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 78, 1st Avenue Oranjemund Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.557424387136 16.420094612976
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang