Successfully reported

Dinonyane Bush Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Nicki Lee V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Amazing! We had an amazing stay! Moses and Donation were very helpful! I am returning in November for my 4th stay at Dinonyane!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania H
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ontspannend in die natuur. Was 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

It is a lovely place for groups! The linen and kitchen need attention as they are old and neglected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Baie lekker plek, baie goeie diens en als wat mens nodig het vir 'n lekker kuier. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

John G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Gesellige naweek saam met vriende. Baie lekker gebly by Dinonyane, netjies en gerieflik naby aan Pretoria.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Lekker kuier plekkie! Ons het 'n familie naweek by Dinoyane Bush Lodge gehou. Dis 'n baie oulike kampie, groot genoeg vir almal. Die lapa en boma area is lekker vir almal om saam te kuier in. En dan is Donald daar om die dames te help met skottelgoed wat great was! Voorstel is om net 'n kas of iets in te sit in lapa vir mens se eetgoedjies wat jy saambring. En ook te kyk na die glase en bekers wat voorsien word vir die gaste. Kamers is baie oulik, maar kort nuwe beddegoed en gordyne.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Miems M
Kort verblyf
4.0
Aug 2025

Baie lekker. Kuier was baie lekker, veral vir die groot groep mense. Lapa perfek vir saam kuier. Slaapplek genoeg. Sal weer daar boek. Net jammer die conservation fooie is nie ingesluit in die prys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francoius S
Kort verblyf
3.4
Feb 2025

Bietjie verwaarloos. Geen DStv soos geadverteer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wanda N
Kort verblyf
3.2
Jul 2025

Baie privaatheid met die gesellige lapa was 'n bonus vir ons familie kuier. Natuurskoon fantasties. Terrein, swembad en lapa skoon. Voldoende eetgerei vir 'n groot groep, maar die kondisie van die eetgerei is nie meer as 2 uit 10 nie. Meeste "glase" is leë mosterdbekers. Stoele buite is gehawend, 1 uit 10. Neem eerder eie stoele saam. Neem asb. kennis van die konserwasiefooi wat by die hek betaal moet word soos in die advertensie. Maar die kostes beloop per persoon per dag. Nie eenmalig nie. Die personeel het die lapa, boma en swembad netjies skoongemaak, neem maar 'n ekstra geldjie saam, daar word gevra deur die lodge om personeel te "tip" vir die diens. Beddens is van goeie gehalte en daar is skoon handdoeke in elke kamer. Beide linne en handdoeke kan vervang word. Fotos op advertensie was baie lank teruggeneem.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Madri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mei 2025

Chalets could be better. The chalet closest to the water tank did not have hot water. We struggled to get the heater to work. The bedding was thin and we were cold. Pillows can be replaced. The second room (double bed and single bed) shower had no doors, water was all over the floor. The bedding was thin and the heater did not want to work. Chalets could not lock. Kitchen had no hot water. The area is very beautiful and Moses is a very friendly worker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Michael
Dinonyane Bush Lodge
Hello Madri. Thank you for your feedback. That chalet shares a geyser with the room next to it, meaning hot water can take a while to heat up. The shower door has been replaced. We spent time at the lodge this week and can confirm all heaters are working. Noted regarding bedding. We do provide additional blankets in winter. The shared lapa area only has cold water. We do provide a wash-up service in a separate wash-up area which does have hot water. Thanks again for your feedback and support.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 136

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R5 900
R 5 900 R 4 130
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 900
R 5 900 R 4 130
per nag (plek vir 16)
Vanaf R5 900
R 5 900 R 4 130
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Welgevonden, Dinokeng North, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27b2997bd69040f525e8135fbf686327fe71799bffe0d43f19249a01180e2c2e09623522d143f49f7fb3e1c0188888bfd16c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 900 nouVanaf R4 130 per nag (plek vir 16) 46 5 1 5 48 Welgevonden Dinokeng North 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.370086680063 28.398209810257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang