Successfully reported

Dolfyn 302

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig. Ons het baie lekker gebly, dit is altyd lieflik om na dolfyne te gaan. Kyk dalk net na die kragstelsel wat WiFi en TV werk, dit raas verskriklik en bly afgaan. Maar andersins geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntombentsha P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Fantastic and impressive. Wonderful and exciting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Li-fen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Perfect venue and perfect apartment. The house was very neat and beautiful, and the owner has thought of everything that you could need on a trip. The apartment is well located, close to shops and in a very peaceful, safe, and quiet street. Can't wait to stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekker kuier by 'n huisie by die see. The 2 bedroom apartment had a beautiful beach decor and it was clean and had everything that you needed to feel right at home. The apartment had comfortable beds with extra bedding for cold evenings and a beautiful Mossel Bay coast beach view. I love the indoor balcony that had a barbecue inside. We had a long 10-day stay and will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was 'n heerlike vakansie in die hart van Hartenbos. Ons het baie lekker daar gebly. Die woonstel is ruim en bied alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie. Die gasvrou was besonder vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar bespreek en kan die woonstel aanbeveel vir ander besoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Dolfyn 302
Baie dankie vir jou terugvoer en die geleentheid om reg te stel.

Elrina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige atmosfeer. Baie lekker en gerieflik. Veilig en baie lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Rustig, onspannend, netjies en skoon. Definitief, die woonstel was wonderlik en die wasmasjien het baie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit is 'n fantastiese plek om in te bly. Toegang tot die perseel is vooraf gereël met duidelike instruksies en foto's waar die sleutels is. Dit is skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Dit is 'n fantastiese woonstel. Dit is 'n fantastiese plek om in te bly, ons sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit is die perfekte plekkie om te rus en net rustig te wees. Ons het lekker gerus. Ons sal elke naweek gaan as ons kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netjies, skoon en veilig. Die verblyf is netjies, skoon en perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Avenue, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe344c971e766d11516485bb741339a4244f1b1270097b7eef52e070a7935081d52a995c7ef65afdeaaffd921f7c174a5f758?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 Port Natal Avenue La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.12891764096 22.112960938692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang