Successfully reported

Dolfyn 302

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ongelukkig is troeteldiere nie welkom nie.

Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid op die derde verdieping is en via die trappe toeganklik is.

Slegs die aantal gaste wat bespreek het, sal toegelaat word om op die eiendom te bly.

Harde musiek en geraas sal nie na 22:00 geduld word nie.

Gaste word vriendelik versoek om niks van die balkon of uit die vensters te gooi nie.

Gaste sal nie toegelaat word om onthullende klere buite die eenheid op die perseel te dra nie.

Die verhitte swembad ondergaan tans opknappingswerk wat teen die einde van Maart 2025 voltooi sal wees.

'n Maksimum van 2 motors word op die perseel toegelaat. Die eerste motor moet in die aangewese parkeerplek vir 302 geparkeer word, en die tweede motor moet in die gasteparkeerplek parkeer. Let asseblief daarop dat motors slegs in gemerkte ruimtes mag parkeer.

Slegs die selfoonnommer op lêer word vir kommunikasie gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Avenue, La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe344c971e766d11516485bb741339a4244f1b1270097b7eef52e070a7935081d52a995c7ef65afdeaaffd921f7c174a5f758?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 Port Natal Avenue La Mer, 302 Dolfyn, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.12891764096 22.112960938692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang