Dolphin Beach C110 by HMH
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Marine Drive, Dolphin Beach C110, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R4 605 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Dolphin Beach C110 is 'n pragtige vakansiewoonstel in die Weskus-buurt, Table View. Met sy pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg in die agtergrond, bied dié woonstel aan gaste 'n onvergeetlike vakansie-bestemming.
Die ruim woonstel beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, instapstort, dubbelwasbak en 'n toilet. Dié slaapkamer het ook direkte toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Daar is nog 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 3 slaapkamers deel die tweede volledige gesinsbadkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4 en 'n etenstafel met sitplek vir 8.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n groot balkon met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.
Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf naby die middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 62
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 Marine Drive, Dolphin Beach C110, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin Beach C110 by HMH het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Marine Drive, Dolphin Beach C110, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang