Successfully reported

Dolphin Inn Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Olga L
1 nag
5.0
Mrt 2025

'n Heerlike verblyf by Dolphin Inn Gastehuis. Ons onlangse verblyf by die Dolphin Inn Gastehuis in Kaapstad was niks minder as wonderlik nie. Geleë langs die skilderagtige Beach Road in Mouille Point, bied die gastehuis 'n ideale ligging vir beide ontspanning en verkenning. Die verblyf was knus en goed ingerig, met moderne geriewe soos LED-TV's, kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en oplettend, en het vir seker gemaak dat ons tuis voel. Die ontbyt was 'n hoogtepunt, en bied 'n mengsel van kontinentale en warm opsies, alles vars voorberei en bedien met 'n glimlag. Die ligging is onverbeterlik, met maklike toegang tot toprestaurante, koffiewinkels en die V&A Waterfront. Ons sal dit sterk aanbeveel vir paartjies, alleenreisigers en sakebesoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Huislike atmosfeer, "home away from home". Karen se gasvryheid is ongelooflik. Verblyf was heerlik. Sal vir seker weer van Dolphin Inn Guesthouse gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Puik, sentraal geleë akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Baie goed geleë, naby aan restaurante en op die promenade. Skoon en smaakvolle dekor. Ons het al voorheen hier oorgebly en het weer 'n bespreking gemaak. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Huis ver van jou eie. Heerlike warm ontvangs. Baie gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Emily Ann B
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Dit was lekker. Dit was heel aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Gemaklik, vriendelik en veilig. Groot dankie vir Karin wat ons ontvang het. Ons sal definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Friendly hosts, clean and comfortable stay. Well located, close to V&A Waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Ligging en diens! Uitstekend geleë en sowaar 'n "honesty bar" met 'n heerlike ontbyt elke oggend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lekker by 'n landmerk in die Kaap. Die geel gastehuis is al 'n landmerk in Mouille Point. Die ligging is uitstekend en die ontbyt heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Dolphin Inn Guesthouse
Hi Eric, so happy you enjoyed your brief stay with us. We hope you will visit again. Kind regards. Paul & Tania.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeded8103e400e61d21c839eb6f230304a17298a0123e1f408c991c2d0c9125b70fd4e9515d07fc2d25a633b9b56729c2dcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 75 Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.900519801498 18.404223918915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang