Successfully reported
+46

Dome Glamping SA Tent

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45 Franschhoek Road, Berg River Resort, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dome Glamping SA Tent is in die hartjie van die Wes-Kaap se skilderagtige landskap, net 'n hanetreetjie vanaf die Paarl, geleë. Dit bied 'n unieke en onvergeetlike ervaring op die oewer van die Bergrivier. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die water en is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek saam met 'n geliefde.

Die dome-tent het slaapplek vir 2 gaste. Die tent is pragtig versier en het 'n koningingrootte-bed met wit gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.

Groot vensters laat baie natuurlike lig in en bied 'n pragtige uitsig oor die rivier en die omliggende landskap. Die dome het 'n privaat dek met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n lieflike sitarea met 'n houtvuurwarmbad. Die privaat dek het ook 'n ingeboude braai.

Paarl is vir welige wingerde, majestueuse bergreekse en ryk kulturele erfenis bekend. Dit is 'n unieke bestemming vir reisigers wat op soek is na 'n onvergeetlike glanskampervaring weg van die stad se gewoel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Laurette V
Saam met lewensmaat
5.0
Oase! Was heerlik. Lieflike stort. Ons het 'n familie-reünie gehou by Bergrivier oord en was net te min by ons dome. Te min tyd gehad om werklik alles...
Sien meer
Sep 2025
Selwyn K
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and awesome. Stress free. Comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Eslin W
Saam met lewensmaat
5.0
Magical and revolutionary. The stay was magical and revitalised my partner and me. Perfect place to recoup and find each other again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Zanalee B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en ongelooflik mooi. Wens ons kon langer bly. Ongelooflik mooi. Eienaar het ons welkom laat voel.
Apr 2025
Marnel G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantamagories. Baie lekker gebly. Alles wat 'n mens nodig het, was daar. Jana is baie vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R45 Franschhoek Road, Berg River Resort, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dome Glamping SA Tent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45 Franschhoek Road, Berg River Resort, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10660393f52b600b57a7298d7da12e88e6d3a13a8f43874672e97448be3fdd9dfaddaf61f47db708b79956ef10bff219de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 R45 Franschhoek Road Berg River Resort 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.799048163862 18.960102358752
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang