Successfully reported

Doornboom

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lothar B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Sien bo. Baie lekker, ruim en vriendelike ontvangs en vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Baie dankie, julle is altyd weer welkom!

Ruth E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik gebly, dankie. Baie lekker gebly. Skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Baie dankie, ek sal julle enige tyd weer huisves!

Hermanus V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie veilig en netjies. Vriendelike diens. Was baie lekker om daar te slaap, al was dit net vir 1 aand. Het baie veilig gevoel en die plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Baie dankie, julle is altyd welkom.

Gerda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely, spacious, feels like home. I highly recommend. We had a wonderful stay and definitely plan to be back. The peaceful garden and surprisingly spacious indoor living space make for a relaxing and comfortable experience. We had everything we needed and more. The hosts are most helpful and make you feel right at home. We found the safe location convenient and enjoyed walking to a nearby coffee shop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Thank you, your kindness is appreciated. You are welcome anytime!

Desire M
1 nag
5.0
Nov 2024

Rustig, veilig en baie netjies. Baie dankie vir 'n rustige oorslaap Saterdag aand. Ons het dit baie geniet. Dis skoon en veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Baie dankie, jy is altyd welkom. Die plek was so netjies agtergelaat, asof niemand daar geslaap het nie. Dankie ook daarvoor.

Carel B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ons verblyf was heel lekker, goeie en vinnige diens. Baie oop en ruime spasie. Baie lekker. Baie oop en ruime spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Baie dankie, julle is altyd welkom.

Nellie L
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlike rustige omgewing, baie oulike plekkie en baie billike tariewe. Ons het net oornag, maar ek sal beslis die plekkie aanbeveel. Ideale ligging vir as jy by Wilgers Hospitaal moet wees. Baie netjies, rustige en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Baie dankie, Nellie!

Julia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en veilig. Ons (ma en 3 kinders) het baie lekker gebly by hierdie gastehuis. Die plekkie is skoon en netjies en is in 'n veilige omgewing. Die dame wat ons gehelp het, was fantasties. Sy het ons dadelik laat welkom voel en het uit haar pad gegaan om te help. Ons kon nie vir beter diens gevra het nie. Ek sal vir seker hierdie plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Baie dankie, Julia. Waardering vir jou resensie! Groete, Marianne.

Anna-marie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Feels like home. Marianne is very friendly, helpful and she goes above and beyond to make it feel like home. The accommodation is clean and very tidy and close to everything, making it the perfect place to stay (close to Life Die Wilgers Hospital). We will definitely visit again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Thank you, we look forward to hosting you again!

Mari D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlike groot netjiese skoon en veilige woonstel met als wat jy benodig. Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het so lekker gebly in die plekkie. Dis 'n pragtige ruim woonstel met als wat ons benodig het. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Baie dankie, Mari, groot waardering! Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 513 Teresa Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe927ac53d95f3814a0f151ac575131d36a0fa399803c006cf24c9396d05e268d687fb93a208002012ea1ee2f3feb8509eb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 513 Teresa Avenue Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.757928060428 28.3176262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang