Doringpoort: Delagoadoring
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1621 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Doringpoort: Delagoadoring is in die Doringpoort Safari Lodge in Marlothpark en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat braai-area.
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank in 'n ander kamer. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Verder is daar 'n kombuisie wat vir selfsorg toegerus is. Dié kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv Essential, WiFi, linne, badhanddoeke en lugversorging in. Elke venster en deur het Trellidor-diefwering vir veiligheid.
Spandeer tyd rondom die vuur in die privaat kuier-area en geniet die natuurgeluide. Marlothpark is ideaal vir diegene wat tyd in die reservaat wil spandeer en die Krugerwildtuin wil besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 346
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1621 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Doringpoort: Delagoadoring het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1621 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang