Successfully reported

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Karen D
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Interaksie met die diere beslis 'n hoogtepunt. Mooiste sonsondergange. Was heerlik, blyplek netjies en word elke dag skoongemaak. Sou graag die gasvrou wou ontmoet, niemand het kom kennismaak nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Enjoyable and comfortable. Basic but had everything we needed. Very clean and comfortable bed. It would have been nice to meet our host, but there was no sight of her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Baie mooi skoon plek. Baie geniet heerlik gekuier. Sal weer daar gaan bly in die toekoms. Sal definitief die plekkie aanbeveel. Daar was DStv wat 'n plus was vir Olimpiese spele.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation
Liewe Andre, Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te plaas. Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet en sien uit daarna om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom. Groete, Span Doringpoort

Lawrette M
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2024

Als wat nodig is vir 'n lekker aand in die bos. Buite kombuis (stoep) (braai area) is heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation
Beste Lawrette, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons hoop ons sien jou binnekort vir 'n kuiertjie. Groete, Span Doringpoort

Willem J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Fantasties. Sal definitief weer gaan. Die bestuur is tops en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation
Beste Willem, Baie dankie vir die plasing van u wonderlike resensie. Ons waardeer dit regtig baie en ons hoop om u binnekort te sien. Beste wense, Colin en Carien

Natalie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Lovely. A beautiful little cottage in an amazing setting with easy access to the river. Awesome, friendly service. PS: our unit was changed to Delgoa to suit weather etc. which was very considerate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation
Dear Natalie, Thank you for your great review and kind words, we really appreciate you taking the time to post it. We always strive to keep our guests comfortable and are glad to hear you enjoyed our Delagoa unit. We look forward to welcoming you back in the near future. Best Regards, Colin and Carien

Bm D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Rustig, stil, gerieflik, netjies. Ons sal dit weer doen. Ons het baie lekker gerus. Die stilte is waardevol. Die plek was netjies en ons is vriendelik ontvang. Alles in werkende toestand. Behalwe: Die"tyre"-stoele pas nie by die hoë standaard nie en die binne-opwasbak is baie beknop en kan ewe maklik na buite geskuif word aangesien dit tog 'n buite-kombuis eenheid is. Die nagapies wat ons besoek het, en lekker deur ons bederf is, het diep in ons harte gekruip. Te pagtig vir woorde. Ons sal lag-lag weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation
Geagte BM, Dankie dat u die tyd geneem het om vriendelike woorde en 'n wonderlike resensie te plaas. Ons het u kommentaar in ag geneem en sal hierdie idees oorweeg wanneer ons toekomstige opknappings doen. Beste wense, Colin en Carien

Andries C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Lekker om na lang pad in 'n skoon en netjiese plek te kon oornag. Ontvangs vriendelik, skoon eenheid en gerieflik toegerus

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation
Geagte Andries, Dankie dat u die tyd geneem het om u resensie te plaas. Baie dankie ook vir u vriendelike woorde en ons wil u graag weer in Doringpoort verwelkom. Groete, Colin en Carien

Frits H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Dit is alles pragtig, net die stort is of warm of koud en lyk my hulle kan dit nie regstel nie. Ons het 'n paar keer genoem dat die stort 'n probleem is en hulle het probeer om dit reg te stel sonder sukses.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation
Geagte Fritz, Dankie dat u die tyd geneem het om u resensie te plaas. Sedert u verblyf is die gaswater vir die stort verwyder en word gaste ook instruksies gegee oor hoe om die gasgeiser te gebruik. Ons het dit geniet om u as ons gas te hê, en ons wil u graag weer in die toekoms verwelkom. Beste wense, Colin en Carien

Elsa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Aangename en rustige verblyf. Ons het baie lekker by Lemoentjiedoring gebly. Die chalet is baie skoon, goed toegerus en in 'n baie mooi omgewing. By ons aankoms is ons baie hartlik verwelkom. Ons het wel ondervind dat die warmwatertoevoer in die stort kort-kort onderbreek word. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation
Hallo Elsa, Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas, ons waardeer dit opreg. Soos ons aan alle gaste noem dat die warm water deur gasgeisers voorsien word en dat die warm kraan heeltemal oopgemaak moet word voordat die temperatuur met die koue aangepas word om by jou voorkeur te pas. Ons hoop nie dit het jou te veel gesteur nie. Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom. Groete, Colin en Carien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 346

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1621 Moddervis, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuk6svW7f97IjNwfPYBF2vcopG3ubkhkMIh3cTrWiu7XulOm9a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 1621 Moddervis Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.345811505021 31.756906559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang