Successfully reported

Dracaena Gardens

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R2 000,00 betaalbaar voor okkupasie.
Bring asseblief u eie dekodeerder, kaart en kabels as u DSTV op die TV wil kyk.
Na 7 nagte is 'n tweede stel linne beskikbaar. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Vuurwerke, BB-gewere, petgewere en slingervelle word nie op die perseel toegelaat nie. Rook in die huis word nie toegelaat nie. Alle kwotasies is geldig vir 'n MAKSIMUM van 8 persone. Enige ekstra persone, insluitend kinders met aankoms, sal geweier word om in te teken.
Geen oornagbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 35 Kinsey Drive, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYzBkY2U2LTUyNTEtNGM4MC05MGY1LTQzNGVmZDQxNmY0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 35 Kinsey Drive Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -30.778492278795 30.430841445923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang