Successfully reported
+25

Dracaena Gardens

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 35 Kinsey Drive, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Dracaena Gardens is 50 m vanaf die strand in 'n privaat inheemse tuin met pragtige see-uitsigte en direkte toegang tot die strand geleë. Die Suidkus het 'n warm klimaat regdeur die jaar en spog met strande, baaie en pragtige rotspoele. Dit is die perfekte plek vir 'n ontspannende gesinsvakansie.

Dié verblyf beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elk van die 4 slaapkamers het ingeboude kaste en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 2 yskaste, 'n vrieskas, mikrogolf, oond en 'n stoofplaat toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n braai-area.

Die leefarea beskik oor 'n groot oopplan-sitarea en -eetarea wat na 'n semi-bedekte stoep lei. Daar is 'n groot grasperk vir kinders. Daar is ook 'n TV en gaste moet hul eie dekodeerder, kaart en kabel saambring.

Daar is 'n buitestort en 1 toesluitmotorhuis.

Daar is baie restaurante iets is altyd aan die gebeur by die Suidkus. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit gholfbane, boottoere vir diepseevisvang of -duik, walviskyk en voetslaanroetes in. Verder is daar besienswaardighede soos Oribikloof, Lake Eland, en die sardiens in Junie/Julie.

Die tuin is heltemal omhein en daar is 'n outomatiese hek en 'n toesluithek na die strand. 'n Volledige alarmstelsel en laserstraalsekuriteit wat aan 'n sekuriteitsmaatskappy met gewapende reaksie gekoppel is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 35 Kinsey Drive, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dracaena Gardens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 35 Kinsey Drive, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYzBkY2U2LTUyNTEtNGM4MC05MGY1LTQzNGVmZDQxNmY0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 35 Kinsey Drive Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -30.778492278795 30.430841445923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang