Successfully reported

Dragonfly Selfsorg en Bike Rescue

Standaard Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid is ook ingerig met 'n sitarea en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n patio met 'n etenstafel en braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek, 'n kragopwekker en 'n boorgat is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei die slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea is ingerig met 'n enkelbed vir 'n ekstra gas, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n balkon met buitemeubels, 'n braai en uitsigte oor die omgewing geniet. Veilige parkeerplek, 'n kragopwekker en 'n boorgat is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 382 Van Der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69df03c221e3c0fb2839d518c38bbdb1b3c792d00c026a7d8442df47748e1ba92950f8dec6c93430a49dcade83aa9723160b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 382 Van Der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.514522427387 28.423513295631
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang