Successfully reported

Dragonfly Selfsorg en Bike Rescue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

My honde is my alles. Hul veiligheid is hoog op my lys. Ons het ons kuier baie geniet. My honde het veilig gevoel. Ons sal beslis weer by Dragonfly kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Dragonfly Selfsorg en Bike Rescue
Thank you for your kind words. Hope to see you again soon. Regards, Vernon.

David R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige atmosfeer, mooi uitsig. Lekker vir 'n naweek weg. Naby al die winkels. Lo. Baie lekker gebly. Vernon en Pam is fantastiese gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Dragonfly Selfsorg en Bike Rescue
Thank you for your kind words. Hope to see you again. Regards, Vernon

Ryan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pleasant, secure, private and within walking distance to all main attractions. Our host was lovely and very accommodating. We will definitely be staying over at Dragonfly on our next visit to Clarens. The accommodation is within walking distance to the square, so we didn't even have to drive or look for parking near our favourite restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pleasant and will do again. Our stay was absolutely flawless. Really comfortable and a super friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Dragonfly Selfsorg en Bike Rescue
Thank you so much for your kind words. Hope to see you again. Regards, Vernon.

Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die eenheid was baie goed toegerus en ook skoon en netjies. Ons verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Dragonfly Selfsorg en Bike Rescue
Thank you very much for your kind words. Hope to see you again sometime. Stay safe. Regards, Vernon

Brenda K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties! Vernon is 'n wonderlike gasheer! Alles was perfek en ons sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Dragonfly Selfsorg en Bike Rescue
Thank you very much for your kind words, hope to see you again. Regards, Vernon

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Uiters vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Dragonfly Selfsorg en Bike Rescue
Thanks so much for your kind words, hope to see you again. Stay safe. Regards, Vernon

Peet K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Goeie ligging, privaat, skoon en 'n besonderse uitsig oor die berge! Het heerlik gerus! Die hele eerste verdieping met pragtige uitsig word uitverhuur. Dis privaat met al die nodige geriewe. Die ligging is ook perfek, loopafstand vanaf die middedorp, so jy hoef nie met parkering te sukkel wanneer jy gaan rondstap of uiteet nie. Vernon verskaf ook genoeg vuurmaakhout vir die braai en kaggel (om die winter meer snoesig te maak).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Dragonfly Selfsorg en Bike Rescue
Thank you for your kind words. Hope to see you again. Stay safe. Regards, Vernon

Elbie F
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Ontspannend. Eenheid is gerieflik en netjies. Gasheer was vriendelik en behulpsaam. Eenheid is binne gemaklike loopafstand van restaurante en winkeltjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netjies, skoon, goeie ligging, goed toegerus. Vernon is een van die beste gashere wat ons nog gehad het. Altyd gereed om te help, raad te gee, eetplekke aan te beveel (en te boek as jy bv. vergeet het op 'n baie besige aand!), foto's te neem . Ligging uitstekend, loopafstand van alles net soos ons wou gehad het. Pragtig skoon en goed genoeg toegerus. Kluis was 'n welkome bonus. Straatligte wat lekker wou werk nie het gepla as mens na donker loop aangesien die plek reg oorkant 'n oop veld is. Ek besef dis nie onder hulle beheer nie en dit sal geensins ander tye 'n probleem wees nie. Pragtige uitsigte. Sal vir seker weer daar bly, en sal ook aanbeveel vir ons vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Dragonfly Selfsorg en Bike Rescue
Thank you very much for your kind words. Hope to see you soon. Regards, Vernon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 382 Van Der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69df03c221e3c0fb2839d518c38bbdb1b3c792d00c026a7d8442df47748e1ba92950f8dec6c93430a49dcade83aa9723160b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 382 Van Der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.514522427387 28.423513295631
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang