Successfully reported

Drakensview Self Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Mare W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Clean, comfortable with attention to detail. Clean, comfortable with attention to detail. The hosts are very friendly and helpful. Mike is a very cute addition. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was kort maar kragtig. Dit was wonderlik! Alles was perfek mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolutely lovely! It was absolutely lovely! So beautiful and quiet, and we really enjoyed all the animal love we received over our stay! Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrionette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantastiese uitsig en rus vir moeë siele. Sien julle vir seker weer! Silwerskoon met 'n pragtige uitsig. Ek stel voor dat die hangemaakte beddegoed asb. aanlyn beskikbaar gestel word! Dit was heerlik om so lekker te kon slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valita
Drakensview Self Catering
Dankie Andrionette. Volgende keer is ek hier om te ontmoet. Wees veilig! Valiita

Cornel M
1 nag
5.0
Apr 2025

Puik aandag aan detail. Sal beslis weer hier boek. Was baie impressed met blyplek. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflike verblyf. Goedtoegeruste eenheid. Gerieflike verblyf in goedtoegeruste eenheid met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Pragtige natuurskoon area, skoon en netjies, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly by Drakensview Gastehuis, en kan dit gerus aanbeveel. Die kinders het lekker gespeel op die klimraam en selfs maatjies gemaak met die klein stokstert meerkat. Die eienaar was besonders behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Letchen D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Lekker gerus en gebly. Baie lekker en netjies. Baie oulike en netjiese plek. Sal vir seker voorstel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lilian H
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2025

To awake with a magnificent view of Drakensberg mountains. All super. 3°-7° I was. Arrived pretty late at dusk. I loved my stay, where the Great Drakensberg range was afar off. The next morning, I enjoyed glorious sunshine and we left at 10am sharp. Not much done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Nastia T
Kort verblyf
2.4
Mrt 2025

Pragtige kamers, maar baie teleurstellende ervaring. Die kamers is pragtig. Die ligging was teleurstellend - indien jy nie bekend is met die omgewing nie, die Drakensberge is omtrent 'n uur se ry van Winterton af. Die skoonmaker se diens was flink en oulik. Die diens was uiters teleurstellend met die gashere wat nie by die huis was of 'n boodskap gestuur het rondom inboekreëlings nie. Die honde het heel aand geween en getjank omdat die gashere nie by die huis was nie, en ons kan glad nie slaap as gevolg hiervan nie. Ek sal nie weer hier oornag nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Valita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 towards Ladysmith, Hillside Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe649a2c4b1b0e08ca65e03fd809ec8d94450369c966d8d88aefe074bea34d47d5f121819b92833897d40d10dea65b1d7cd80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 R600 towards Ladysmith Hillside Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.7817 29.537663888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang