Successfully reported
+38

Dream Lodging

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Harold Street, Mantevrede, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dream Lodging is in Mantevrede, Vanderbijlpark, naby alle geriewe en toegangsweë geleë. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers, kontraktuele werkers en 'n klein gesin.

Verblyf bestaan uit 4 eenhede. Die eerste eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens, 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Daar is 'n sitkamer met 'n TV en DStv en gemaklike sitplek.

Die Carli-eenheid het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die kamer is oopplan met 'n aparte badkamer.

Die Jayne-eenheid is oopplan en het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat jy nodig het vir selfsorg, asook 'n TV met DStv.

Die Zach het slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 3 enkelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n knus kombuisie wat toegerus is met 'n yskas en mikrogolf. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Salmon P
Besigheidsreis
5.0
Enjoyed. Will use again. Friendly host. Conveniently situated. Clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Mariana M
5.0
Rustig, skoon, veilig en die beskuit saam met die koffie was 'n bonus. Baie lekker geslaap.
Sep 2025
Dynamic Bedding - Vat4360268041 Mara V
Besigheidsreis
5.0
Nice. The stay was nice and private. The only thing that I didn't like is the gravel road of 200m to the entrance and the parking under...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Corne P
Gesin met tieners
5.0
Kuier saam met vriende. Vreeslik lekker, alles was skoon, netjies en gemaklik.
Mrt 2025
Elize R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Uitsonderlik netjies en goed toegerus.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 10 Harold Street, Mantevrede, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Dream Lodging het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Harold Street, Mantevrede, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzYmFjNWM2LTI1ODItNDY1Mi05OGZkLWEwZDQ4Yzc5YWI5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 10 Harold Street Mantevrede 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.725925 27.815349
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang