Successfully reported
+52

Dreamstay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Wildebees Street, Middelpos, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dreamstay bied luukse sakpasverblyf in 'n rustige en veilige woonbuurt in Upington. Dreamstay is sentraal naby Upington Medi-Clinic, skole en die Kalahari winkelsentrum, asook die N14 geleë. Gaste kan 'n rustige stappie in dié veilige woonbuurt geniet.

Elke ruim en moderne kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, handdoeke en badkamergeriewe. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dreamstay spog met ortopediese-matrasse met 100% perkallinne, 'n werkspasie of spieëltafel, vinnige onbeperkte WiFi, volle DStv en 'n 40-duim HD LED-TV. Ideaal vir sakereisigers.

Middag- en aandete kan versoek word en gaste kan buite eet en die lieflike tuin geniet en in die winter binne langs die kaggel ontspan. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die perseel mag gehuur word vir klein konferensies of raadsvergaderings, asook privaat funksies. Dit sluit die buiteterras wat oor die tuin en stoep uitkyk, in. Dit is regtig 'n spesiale en unieke plek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tania G
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible! I booked for my parents at Dreamstay, after having stayed there before. It was my parents' 50th wedding anniversary and the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Mac V
Saam met lewensmaat
5.0
You won't regret staying with Dreamstay! Very welcoming, easy check-in, calm quiet area and the most lovely service ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Tania G
Saam met lewensmaat
5.0
Heeeerlik!! Ons het een aand oorgebly oppad terug Kaap toe en ek wens ons kon langer bly! Ruim kamer, pragtig skoon, al die geriewe wat mens nodig het...
Sien meer
Feb 2025
Jean-lu J
5.0
Sal beslis weer daar bly. Baie lekker gebly, baie vriendelike diens ontvang.
Okt 2024
Delina M
Saam met lewensmaat
4.6
Defnitief om te oornag in Upington. Dreamstay het die regte naam gekry! Wat 'n pragtige kamer en badkamer en goed toegeruste kombuis. Baie aandag word...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

René Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 28 Wildebees Street, Middelpos, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dreamstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Wildebees Street, Middelpos, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVDF70HryJikitRPaYaIQf1AJSJVT8N9xfH6Xlz0NgVkvGPhhH6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 28 Wildebees Street Middelpos 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.445665678982 21.269430804873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang