Successfully reported
+31

Drie Palms Nr 4

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 R891 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Geniet die skouspelagtige en ononderbroke see-uitsigte vanaf hierdie 3-slaapkamer-eenheid aan die seefront. Ontspan saam met jou gesin en maak herinneringe wat jy vir altyd sal koester.

Die kompleks bied direkte toegang tot 'n privaat strand wat 'n gunsteling is vir jong kinders wat plesier skep in al die rotspoele met min vissies. Of jy kan sowat 300 m stap tot by Lucien-strand, 'n Blouvlagstrand, waar jy kan swem en branderplankry.

Dié eenheid bestaan uit 3 slaapkamers met 2 badkamers en bied slaapplek vir 'n maksimum van 8 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en die derde slaapkamer het slaapplek vir 3 mense. Die selfsorg-eenheid is goed toegerus. Dit sluit volledige DStv en veilige parkeerplek vir 2 motors in (een parkeerplek is onderdak).

Die groot stoep is die perfekte omgewing vir 'n braai waar 'n mens die dolfyne en walvisse in die branders kan sien speel teen die agtergrond van 'n asemrowende sonsondergang.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter V
Gesin met tieners
5.0
Great. Baie mooi plek met alles wat jy nodig het.
Jul 2025
Mandy D
5.0
Fantasties. Dit was heerlik, die beste waar ons nog gebly het in Natal. Beveel dit definitief aan.
Apr 2025
Natasha O
Gesin met klein kinders
5.0
Breathtaking. Absolutely pleasant and pure joy. Will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Janine J
5.0
Ruim, skoon, uitstekende plekkie. Baie ruim en skoon woonstel met alles wat jy nodig het en nog meer. Bonus dat ons ons hondekind kon saamneem. Defini...
Sien meer
Mrt 2025
Linda S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste vakansie plekkie! Asemrowende vakansie. Sal beslis weer hier ons plekkie bespreek. Al ons 2de keer wat ons hier kom lekker bly het. Die see-uits...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Drie Palms Nr 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 8)
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTNkZGNjLTlkZmMtNDkzOC05ZDc0LTZmY2I1ODM5NjlhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag (plek vir 8) 48 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.85245268814 30.38351510173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang