Successfully reported

Drie Palms Nr 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great. Baie mooi plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantasties. Dit was heerlik, die beste waar ons nog gebly het in Natal. Beveel dit definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Drie Palms Nr 4
Baie dankie, dis verblydend om dit te hoor van sulke aangename mense. Hoop om julle weer gou te sien.

Natasha O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Breathtaking. Absolutely pleasant and pure joy. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Drie Palms Nr 4
Was a pleasure hosting you, hope you enjoyed your stay and that we see you again very soon.

Janine J
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Ruim, skoon, uitstekende plekkie. Baie ruim en skoon woonstel met alles wat jy nodig het en nog meer. Bonus dat ons ons hondekind kon saamneem. Definitief waarde vir geld. Die mooiste uitsig en goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Drie Palms Nr 4
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop julle het 'n goeie tyd gehad en dat ons julle gou weer sien.

Linda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beste vakansie plekkie! Asemrowende vakansie. Sal beslis weer hier ons plekkie bespreek. Al ons 2de keer wat ons hier kom lekker bly het. Die see-uitsig is asemrowend met die branders wat breek in die agtergrond. Baie stil en baie veilig met ons viervoetige kind wat saam vakansie kon hou. Beslis 'n aanbeveling vir enige iemand wat net wil kom rus en wegkom van die geraas en gejaag. Eienaar en opsigter is die vriendelikste en behulpsaamste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Drie Palms Nr 4
Baie dankie Linda vir die mooi woorde. Ek waardeer dit opreg en kan nie wag om julle weer te ontvang nie. Volgende besoek kry julle egter n bottel sjampanje om dit nog meer spesiaal te maak. Groete, Gerhard

Ina C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Waarde vir geld. Pragtige eenheid. Was baie lekker gewees. Sal beslis teruggaan vir nog 'n vakansie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Drie Palms Nr 4
Baie bly om te hoor julle het dit geniet. Was 'n plesier om julle te ontvang en hoop ons sien julle gou weer.

Jan K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie lekker, voel net vir 11 dae se verblyf sonder verandering van beddegoed is nie aan te beveel nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda O
Lang verblyf
5.0
Nov 2024

Sal definitief aan beveel, sal weer terug wees! Baie lekker gekuier! Kon nie vir meer gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Drie Palms Nr 4
Baie dankie. Ek is regtig bly julle het dit geniet en dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.

Roelof V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantastiese plek. Ons het 'n wonderlike tyd daar gehad. Dit is 'n fantastiese woonstel, oop, groot en ruim! Ek beveel enige iemand aan om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Drie Palms Nr 4
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was wonderlik om julle te ontvang en te hoor julle het dit geniet.

Marlene S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n lekker ruim en netjiese woonstel. Met 'n lekker see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Drie Palms Nr 4
Baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle het dit geniet en dit was 'n plesier om julle te hê gehad.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 8)
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTNkZGNjLTlkZmMtNDkzOC05ZDc0LTZmY2I1ODM5NjlhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag (plek vir 8) 48 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.85245268814 30.38351510173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang