Successfully reported
+37

Driehoek Mountain Retreat

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: G16, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Driehoek Mountain Retreat skuil op 'n prentjiemooi plaas aan die voorheuwels van die berge naby Haenertsburg in Magoebaskloof. Dié pragtige streek lê aan die voet van die Drakensbergreeks, is bekend as voetslaan-wêreld en spog met uitstekende natuurskoon en woude.

Die bekoorlike Villa beskik oor 4 slaapkamers en 'n TV-kamer met 'n oopplan-uitleg en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n kaggel, 'n koningingrootte-bed, een enkelbed en 'n balkon met 'n pragtige uitsig op die berge. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 1 dubbelbed en die vierde kamer 'n koninggrootte-bed met 'n enkelbed. Die leefarea het ekstra slaapplek met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat deur al die kamers gedeel word.

Daar is 'n goed toegeruste kombuis met 3 yskaste, 'n stoof, oond, 'n Breville-koffie masjien, ketel en mikrogolfoond. Ander geriewe sluit 2 braai-areas, kragopwekker, 2 TV-areas met DStv-toegang in.

Gaste kan lekker gaan bergfietsry, verskeie voetslaanroetes verken en voëlkyk op die plaas, sowel as visvang, kloofspring, gin- en bierproe, swem, zipline, kanovaart, hengel en sterrekyk in die omgewing.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Machel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • G16, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Driehoek Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: G16, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeb080beeff61d439cb0d9501681b96c23c26c1573ebbeaee48abdb091356bd759dfdb0fefc1a5420ab88f0785238892a78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 12) 11 5 1 5 G16 Magoebaskloof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -23.927321 30.00582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang