Drift In
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erskine Terrace, Unit 802 Tenbury Apartments, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Drift In is 'n pragtig versierde, ruim selfsorgwoonstel met WiFi, geleë binne Tenbury Apartments. Drift In spog met panoramiese see-uitsigte, kyk hoe die bote die hawe binnekom en geniet dit om naby die uShaka Village Winkelsentrum te wees.
Die kompleks is ideaal geleë oorkant die pad van Surfriders Beach and Restaurant, en binne 100 m van uShaka Marine World en Durban se nuwe promenade-uitbreiding.
Hierdie woonstel op die agtste verdieping bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind, en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n matras slegs vir kinders. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n laaikas. Een badkamer het 'n toilet en 2 storte, terwyl die hoofslaapkamer 'n pragtige en suite-badkamer met 'n toilet en stort insluit.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, lugbraaier en stoof. Daar is 'n slim-TV met OpenView-kanale, en gaste word gratis WiFi aangebied.
'n Klein buitestoep met stoele bied die perfekte plek om die ikoniese Durban-sonsondergang te geniet. Gratis, veilige wye parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Daarbenewens is die eiendom ongeveer 35 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 54
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Erskine Terrace, Unit 802 Tenbury Apartments, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Drift In het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erskine Terrace, Unit 802 Tenbury Apartments, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang