Successfully reported

Droom Verlore

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Besonder netjies en skoon met 'n lekker kuier stoep. Veilige parkering agter geslote hek was vir ons belangrik - dankie daarvoor. Die eenheid was silwer skoon en alles wat nodig is, was daar. Die aparte stoep maak dit lekker om daar te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Dankie, Bennie. Waardeer jou goeie terugvoer. Wees verseker, julle is altyd welkom. Vriendelike groete.

Teresa A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Small but comfortable place, very neat and tidy. Small but cozy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Thank you, Teresa, it was a pleasure hosting you. You are always welcome. Kind regards, Naas & Louise

Gerrit O
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfekte plek vir seevakansie of oornag. Gaan volgende keer weer daar bly. Gaaf en beleefde mense met skoon en baie mooi opset. Sal enigeen aanbeveel om daar te bly. Baie veilig met goeie ligging en uitsig. Gaan volgende keer weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Baie dankie, Gerrit. Jy was net so gaaf en beleefd. Sien uit om jou weer te ontvang hier by Droom-Verlore. Vriendelike groete, Naas & Louise Botha

Henry B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige omgewing met 'n vriendelike gasvrou. Slegs oorgeslaap oppad na Oos-Londen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Baie dankie, waardeer julle terugvoer en vriendelikheid. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Vriendelike groete, Naas & Louise Botha

Patti D
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Great. Lovely hosts. Enjoyed the private little garden. Very neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dick V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ons verblyf by Droom Verlore was rustig, veilig en vreedsaam. Eenheid baie gerieflik en netjies ingerig en skoon. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Beveel die plekkie hoog aan, en sal weer van hul dienste gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Dankie Dick vir jou vriendelike terugvoer oor Droom-Verlore. Julle sal altyd welkom wees hier. Vriendelike groete, Naas & Louise Botha

Hannelie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Perfekte plek vir oorslaap. Lekker bederf met tee/koffie en beskuit. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Baie dankie Hannelie, vir jou positiewe kommentaar. Was baie goed om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Naas & Louise Botha.

Louise J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Awesome. Our stay at Droom Verlore was lovely. The hosts are lovely, and the place is very clean and well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Baie geniet, tariewe is 'n bietjie hoog. Geen probleme, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Douglas S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Goed beter beste droom verloren. Een van ons beste plekke in Jeffries. Sal beslis weer daar wil kom bly. Baie veilig en ons 4-poot kinders het 'n lekker speelarea gehad. Louise was 'n plesier en het uit haar pad gegaan om alles perfek te maak. Beter gashere kon jy nie kry nie. Wel gedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Droom Verlore
Baie dankie, Douglas, vir jou goeie terugvoer. Julle was model gaste en baie oorwegend. Julle is sonskyn mense en dit was vir ons maklik en lekker om julle hier as gaste te kon leer ken. Julle sal altyd welkom wees by Droom-Verlore. Vriendelike groete tot weersiens. Naas & Louise

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R885
R 885 R 753
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R885
R 885 R 753
per nag (plek vir 3)
Vanaf R885
R 885 R 753
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Raspberry Drive, Fountains Estate, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21f522a626d01c169a98ee507c0f6c98c7fd2c247195e09beb4f4f3320e88552991aa52ea40e616af969d0e2c273e649849d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R885 nouVanaf R752 per nag (plek vir 3) 27 5 1 5 91 Raspberry Drive Fountains Estate 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.03592659416 24.908528451308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang