Successfully reported
+22

Droombos Plaashuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerhardt Minnebron Farm, Boskop, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Droombos Plaashuis is 'n lieflike huis op 'n werkende plaas 19 km buite Potchefstroom. Die huis het slaapplek vir tot 8 mense, wat dit 'n ideale rustige toevlugsoord maak van die gewoel van die stadslewe.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte gastetoilet beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, gemaklike rusbanke en groot vensters wat spog met asemrowende uitsigte oor die welige groen bome wat die plaas omring.

Geniet die natuur se rus en vrede langs die Mooirivier en Boskopdam. Luister na die voëlgesang terwyl gaste ontspan en braai op die buitestoep van hierdie lieflike grasdakhuis in 'n veilige en verwelkomende omgewing.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsie H
Saam met vriende
5.0
Soos huis gevoel! Rustige omgewing, netjies, genoeg spasie vir gesin. Braai geriewe uitstekend!
Sep 2025
Mohammed M
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Excellent place. Clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Kayla V
5.0
Bitter lekker gekuier! Ons het baie lekker gekuier! Dit was 'n beeldskone plek. Dit was 'n koue naweek, maar hul het vir seker dat ons warm komberse e...
Sien meer
Jun 2025
Christo M
5.0
Excellent. We had a fantastic experience renting this house! The host was incredibly friendly and helpful, ensuring we had everything w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jan C
5.0
Definitief die plek om jou batterye te kom herlaai. Pragtige ligging, ruim, skoon en netjies. Alles wat nodig is in die huis. Die rustigheid sonder st...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Minda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Gerhardt Minnebron Farm, Boskop, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Droombos Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerhardt Minnebron Farm, Boskop, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef8a1d42d2e0c75b55862156b3707ef1e029d62b1a2eb915098863d377fd5e41e6a6fe10b738c6361949aa41c5b67bcad7e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 Gerhardt Minnebron Farm Boskop 2520 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.522192867725 27.128248214722
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang