Successfully reported

Droombos Plaashuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Elsie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Soos huis gevoel! Rustige omgewing, netjies, genoeg spasie vir gesin. Braai geriewe uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohammed M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Excellent. Excellent place. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Bitter lekker gekuier! Ons het baie lekker gekuier! Dit was 'n beeldskone plek. Dit was 'n koue naweek, maar hul het vir seker dat ons warm komberse en warm sakke het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo M
1 nag
5.0
Jun 2025

Excellent. We had a fantastic experience renting this house! The host was incredibly friendly and helpful, ensuring we had everything we needed. The house was spacious, impeccably clean, and well maintained. The kitchen was fully equipped with all the essentials, making our stay super convenient. Highly recommend this place for a comfortable and enjoyable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Definitief die plek om jou batterye te kom herlaai. Pragtige ligging, ruim, skoon en netjies. Alles wat nodig is in die huis. Die rustigheid sonder stadsgeraas is die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker gerus, baie spasie en baie gemaklik. Mooi omgewing. Ons kuier by Droombos was heerlik. Baie rustig en mooi omgewing. Die huis het 'n heerlike groot oop leefarea met 'n mooi uitsig. Daar is 'n lekker braaiplek met baie hout. Die kombuis het ons verwagtinge oortref. Die skottelgoedwasser, Airfryer en ysmasjien was 'n bonus en dit het ons verblyf daar baie gemaklik gemaak. Al wat ons gemis het, was 'n skerp mes, maar dit bring ek net saam volgende keer. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pragtige omgewing, gasvryheid en salige rus. Die huis is ruim, smaakvol gemeubileer en goed ingerig. Willie en Minda is baie gasvry en ons kon heerlik rus. Ons was omring met mooi en het goeie gesinstyd ook gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Ontspanne en rustige omgewing. Ons het dit baie geniet. Vriendelike eienaars. Baie netjiese plek. Lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon Jurgens F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie mooi plaashuis, baie rustig op werkende plaas. Pragtige plaashuis. Huis word baie goed versorg. Het net 2 aande daar geslaap, was weg na Nampo die hele dag, maar sal die huis aanbeveel enige tyd. Naby genoeg aan Potch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco B
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Goeie waarde vir geld vir 'n ruim spasie. Ons groep van 6 volwassenes het die aand by Droombos oornag na die bywoning van 'n troue daar naby. Die huis het alles voorsien wat ons nodig gehad het en het aan ons verwagtinge voldoen. Die ruim spasie in die leefareas en mooi tuin was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Minda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerhardt Minnebron Farm, Boskop, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef8a1d42d2e0c75b55862156b3707ef1e029d62b1a2eb915098863d377fd5e41e6a6fe10b738c6361949aa41c5b67bcad7e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 Gerhardt Minnebron Farm Boskop 2520 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.522192867725 27.128248214722
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang