Successfully reported

Duinsig Private Nature Reserve

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elize R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venesca S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Baie lekker gekuier en geslaap. Ons het slegs een aand daar geslaap, maar dit was die moeite werd. Die gasheer was baie vriendelik. Die omgewing is pragtig en baie stil. Kan maar meer as een aand oorslaap en die omgewing verken. Wees net versigtig vir die duwweltjies by die tweede plaashek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Plaaslewe in die woestynomgewing ervaar. Ek het die stilte geniet. Baie lekker gekuier in die droë deel van die land.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Ludwig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C13, Farm Duinsig No 139, Aus, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf211698ff9701bba23734d32bc91bce631dfeeecf83551009a834393047cd777833d8447e59d938f8840be966c7014e64158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 C13 Farm Duinsig No 139 Karas 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.403784683924 16.607131838798
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang