Duinsig Private Nature Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word op die eiendom toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.
Gaste word daaraan herinner dat die Duinsig Privaat Natuurreservaat 'n natuurlike en wilde omgewing is. Deur die eiendom te betree, erken en aanvaar alle gaste die volgende voorwaardes.
Gaste betree die reservaat op eie risiko en verstaan dat dit, as gevolg van die aard en doel van die reservaat, 'n potensieel gevaarlike omgewing kan wees.
Wilde diere loop vrylik op die eiendom rond. Hierdie diere kan gevaarlik wees en moet te alle tye met versigtigheid en respek behandel word.
Plaaspaaie en voertuie word nie volgens openbare gebruiksstandaarde onderhou nie, aangesien hul gebruik beperk is en bedoel is vir privaat toegang.
Gaste is verantwoordelik vir hul veiligheid en welstand gedurende hul verblyf, insluitend die veiligheid van enige minderjarige kinders wat hulle vergesel.
Aktiwiteite soos stap of voetslaan op die eiendom word op die gas se eie risiko gedoen.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: C13, Farm Duinsig No 139, Aus, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang