Successfully reported
+16

Duinsig Private Nature Reserve

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C13, Farm Duinsig No 139, Aus, Karas
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Duinsig Privaat Natuurreservaat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastekamer wat op die eienaar se privaat plaas in die suide van Namibië geleë is. Dit is tussen Aus en Helmeringhausen geleë, ongeveer 50 km vanaf Aus en 70 km vanaf Helmeringhausen. Ideaal vir 'n oornag tussen bestemmings.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n groot stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, ketel, koffiemasjien, eetgerei en breekware.

Gaste kan braaigeriewe geniet en toegang tot parkeerplek op die perseel hê.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leon Ludwig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • C13, Farm Duinsig No 139, Aus, Karas
  • Gaste dink Duinsig Private Nature Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C13, Farm Duinsig No 139, Aus, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf211698ff9701bba23734d32bc91bce631dfeeecf83551009a834393047cd777833d8447e59d938f8840be966c7014e64158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 C13 Farm Duinsig No 139 Karas 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.403784683924 16.607131838798
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang