Successfully reported
+20

Duke's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Mossel Street, Oyster Bay, 6301, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Duke's Nest is in die pragtige kusdorpie Oesterbaai geleë en bied rustige verblyf. Die dorpie Oesterbaai het alles wat gaste nodig het, en ongeveer 15 km vanaf die ander dorpe met talle winkels, restaurante en doendinge.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 6 slaapkamers en kan tot 6 persone op 'n slag akkommodeer, met 'n maksimum van 6 volwassenes. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping en die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer langsaan het 2 enkelbeddens en 'n aparte toilet. Daar is 'n balkon met pragtige uitsigte oor die berge, en vallei en oor die see na die ooste en weste.

Die aparte, enkelverdieping-deel van die huis het 3 slaapkamers en 'n leefarea, wat geskei is van die dubbelverdiepinghuis, wat hierdie een eenheid maak. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer en die ander slaapkamers het 2 enkelbeddens met 'n aparte badkamer. 'n Derde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed wat slegs geskik is vir kinders.

Op die grondvloer is daar 'n eetkamer en sitarea, 'n kombuis en 'n opwaskamer. Die kombuis is toegerus met al die nodige selfsorggeriewe en het 'n yskas en 'n aparte vrieskas.

Die sitkamer het 'n pragtige see-uitsig en 'n LED-TV met 'n premium-pakket DStv. WiFi is op versoek beskikbaar. Die sitkamer loop uit op die patio met sonstoele.

Daar is binnebraaigeriewe, met hout of brikette wat vir die eerste braai voorsien word. Die winkel in Oesterbaai het noodsaaklikhede en is 250 meter van die huis af.

Daar is ook 'n buitestort met warm en koue water vir sanderige lywe na 'n dag op die strand, of 'n visserman na 'n dag op die rotse.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Kinderbed vir 1

Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 11 Mossel Street, Oyster Bay, 6301, Oos-Kaap
  • Gaste dink Duke's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Mossel Street, Oyster Bay, 6301, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYTg0M2U5LTVjMjAtNDQ0Ny04MTJiLWZhYjFjZDkxNzgwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 11 Mossel Street Oyster Bay 6301 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.169492522355 24.649368077517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang