Successfully reported

Dullies Dolce

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Geen troeteldiere word binne die perseel toegelaat nie.
Geen groot byeenkomste of geleenthede mag binne die perseel gehou word nie.
Rook, vape of die gebruik van e-sigarette in die woonstel is verbode. Daar is 'n buite-balkon waar gaste mag rook.
Daar is geen spesifieke stiltetyd nie, maar wees asb. bedagsaam teenoor die bure en hou die geraas minimaal na 22:00.
Gaste moet asb. seker maak dat vensters toe is en deure gesluit is wanneer hulle die eenheid verlaat. Gaste moet seker maak dat alle toestelle ook afgeskakel is.
Gaste moet vermy om groot vure te maak. Dit is 'n klein kaggel en moet nie oorlaai word nie. Dit laat rook toe binne die eenheid en kan skade veroorsaak deur vonke te skiet.
Gaste moet asb. versoek of daar enige breekskade tydens hul verblyf is sodat die verteenwoordiger kan weet om dit te herstel of te vervang.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
    1 volwassene, 1 kind
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA426dbda88654f35c93d9f0ce473bbfa29de75652151d0e0ec43b5b8cbd5053fab0a019fc99c063fed621f42376d7e4d0713b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.424435847577 30.100153420739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang