Successfully reported

Piketberg Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Dolf S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike kuier. Lekker, vriendelike diens. Braaiplek en gerei is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqeline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was uitgerus die volgende dag en reg vir die langpad. Vriendelike diens. Pragtige plek. Die kasteel is merkwaardig! Sal enige tyd weer daar oorslaap. Skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathaniel P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Good. Safe and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was 'n plesier. Ek het dit geniet, die rustigheid, vars lug en die ligging en omtrek was goed. Lekker buite die dorp, dit was 'n ervaring en die dienste wat aangebied was, en netheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancil
Piketberg Guesthouse
Goeiedag Samuel, Ons wil baie dankie sê vir die algehele 5 ster resensie van julle vir Piketberg Gastehuis. Ons personeel waardeer die positiewe terugvoer vanaf gelukkige gaste. Weereens dankie.

Shanique B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie dankie vir die Cleaning services. Ek beveel definitief die plek aan. Lekker gebly. Rustig en skoonheid top klas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria G
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2025

Rustig, netjies en wonderlike gashere teenwoordig. Wonderlike gasvrou wat baie vriendelik en hulpvaardig was! Netjies skoon en die ligging van ons kamer was ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Very pleasant place. We had such a pleasant stay at Piketberg Guesthouse. Definitely a value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Onbeskryflike ervaring. Aangename belewenis met die natuur bo die berg. Net om die natuur te kon aanskou was meer as genoeg. Dit was onbeskryflik lekker, mense almal vriendelik en bedagsaam. Ek sal enigeen aanbeveel om Piketberg gastehuis te besoek. Ons wil graag teruggaan om die kasteel verblyf te geniet. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mervine B
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2025

Perfek. Baie vriendelike personeel en ligging perfek. Kamers baie skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Barry W
1 nag Besigheidsreis
4.0
Okt 2025

Enjoyed my overnight stay. The stay was good. Breakfast was good and fulfilling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ancil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R399, Vredenburg Road, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09e3f5a3d981b978a298169efb3fe3d8d3cc2c9e68f0dcc2320d948102b5108fb4f91e66f5fe5d8acee7ce590bd53e5244c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 R399 Vredenburg Road 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.936809713455 18.746830245035
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang