Durnford's Lodge
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Francis Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 660 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Durnford's Lodge bied B&B-verblyf in Ladysmith, naby die middestad geleë, maar tog ver genoeg weg van die alledaagse inkopies en verkeer.
Daar is 15 en suite-gastekamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, waaiers, verwarmers en haardroërs.
Gaste kan 'n drankie in die gelisensieerde kroeg geniet. Smaaklike tuisgemaakte etes word in die eetkamer of op die stoep om die swembad bedien. 'n Swembad is beskikbaar vir gaste om enige tyd te gebruik. Die Ladysmith Buiteklub is 'n entjie se ry weg, waar gaste rolbal, muurbal, tennis of 'n potjie gholf kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacqui Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 28 Francis Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Durnford's Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Francis Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang