Dutton's View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode.
Indien enigiets beskadig word, sal die gaste aanspreeklik gehou word vir die koste van die vervanging daarvan.
'n Bykomende skoonmaakdiens tydens u verblyf is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Die verblyf is privaat, en gaste het privaat toegang sowel as 'n toegewyde parkeerplek. Daar is trappe wat na die woonstel lei. Let egter asseblief daarop dat die eienaars op die perseel, bokant die woonstel, woon.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Maranata Street, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang