Successfully reported

Eagles Overnight

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.6
Veiligheid
3.2
Anella Z
1 nag
5.0
Mrt 2025

I was happy. I was happy; next year I'm coming again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
1 nag
4.2
Des 2024

Alles wat jy nodig het vir oornag verblyf, klein en goedkoop. Baie lekker geslaap. Baie gemaklike matras. Gratis koffie gekry vanaf barista! Vriendelike diens. Goeie waarde vir geld vir oornag verblyf oppad see toe.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alta B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Skoon eenheid. Die bure was net loud, want die mure is dun. So, as hulle op selfoon praat, het ons elke woord gehoor. Die aanwysings is nie duidelik nie, ons het gearriveer toe dit al donker was. En daar van die gym af tot by die eenheid is daar nie ligte nie. Dis nagdonker! En ons het nie geweet waar ons die sleutel moes los nie. Dit sê MX print en hoe sal ons nou weet waar dit is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter Johannes J
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

One night just sleep over maximum for container apartment. No space for decent sleep. For low cost just sleep over, the place was justified.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.4
Nov 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Justin
Eagles Overnight
Hi Richard, thank you for your review. Unfortunately, we are a small establishment and can only provision so much when the municipality cannot provide electricity. We hope to host you again one day without the electrical challenges. Regards, Justin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2B Frost Street, Komani, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82865d8d7c9391ead438f986ba84e54a0af8a71d7b5aeebcdcdb706369724867a4015d9765de91cbf144a8a661348ca1e769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 2B Frost Street Komani 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.884928 26.869536
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang