Eagles Wings
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Woonstel 1
- Selfsorg
- Woonstel 2
- Selfsorg
- Rugsakreisigerskamer - Slegs verhit- en eetgeriewe
- 
                            Let daarop dat die rugsakreisigerskamer nie braaigeriewe of 'n see-uitsig het nie.
 Semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.
Huisreëls
Aandete kan vooraf vir vissermanne gereël word.
Let daarop dat die rugsakreisigerskamer nie braaigeriewe of 'n see-uitsig het nie. 
Gaste moet hulle eie toiletware saambring en indien daar meer as 2 gaste is, moet hulle ook ekstra handdoeke saambring.
Troeteldiere word toegelaat indien reëlings gemaak is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 47 Kabeljauws Road, Jeffrey's Bay, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang