Successfully reported

Earthbound Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Donnie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Verskriklik lekker. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir die moeite met die heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Geagte Klient, Baie dankie vir die resensie, ons waardeer die woorde en vol punte. Ons hoop om julle weer binnekort by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Ayla & Span

Michael F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Top gehalte verblyf. Ontspanne verblyf in 'n veilige en stil omgewing. Dit word gekomplimenteer met goeie gehalte beddegoed en 'n luukse badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Geagte Klient, Baie dankie vir die resensie! Ons waardeer dit opreg en is dankbaar vir al die positiewe punte. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms by ons te verwelkom. Vriendelike groete Earthbound-span

Vandre F
1 nag
5.0
Aug 2025

Pleasant stay. I enjoyed my stay at Earthbound. Very clean and comfortable. Will definitely stay here again the next time I am in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Dear Guest, Thank you for the review and marks! We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to have you back real soon. Kind regards, Earthbound team

Abre O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflike verblyf wat ons beslis weer sal gebruik. Goeie ontvangs/admin. Kamer baie gerieflik en netjies. Alles wat nodig is, was beskikbaar. Ontbyt was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Geagte Klient, Baie dankie vir die resensie. So lekker om te hoor dat julle die tydjie saam met ons geniet het. Ons hoop om julle weer binnekort by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Earthbound span

Sandra O
1 nag
4.8
Mei 2025

Juweel in Oudtshoorn. Beslis! Hierdie was vir seker een van my lekkerste plekke om te bly in my 3 weke toer. Vriendelik, gasvry ontbyt uit die boonste rakke! Sal gou weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Earthbound Guest House
Geagte Klient, Baie dankie vir die wonderlike resensie en punte. So bly om te hoor dat julle dit geniet het hier by ons. Ons sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Earthbound span.

Wilfred S
1 nag
4.0
Mrt 2025

Vredevol en baie lekker. Ja, dit was nodig na 'n lang reis en 'n besige pad vol voertuie. Die rustigheid was verwelkomend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Earthbound Guest House
Geagte gas, Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete Earthbound span

Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, netjies, sentraal en heerlike ontbyt met baie gawe personeel. Ons was hartlik ontvang en die kamer wat bespreek is, was pragtig ruim met al die geriewe wat jy verwag. Reeling is vooraf gereël vir ons hondjie wat hulle met ope arms ontvang het en vertroetel en bederf het. Die ontbyt elke oggend was vyfster gehalte. Die personeel was altyd vriendelik en professioneel. Earthbound is lekker sentraal geleë, maar tog in 'n stil, rustige area. Ons kan enigiemand aanbeveel om gebruik te maak van die 4 ster akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Geagte Klient, Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is so bly om te hoor dat julle die tyd saam met ons geniet het. Ons hoop om julle weer binnekort by ons te verwelkom met hondkind. Groete, Earthbound Span

Alan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons was bederf met heerlike ontbyt wat ons glad nie verwag het nie. Dit was ons eerste besoek aan Oudtshoorn en ons het heerlik gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Liewe Alan, Baie dankie vir die vol punte en die wonderlike woorde. Hoop om julle weer hier by ons te verwelkom. Was rerig lekker om julle hier by ons te hê. Vriendelike groete, Earthbound-span

Bilionetworks (
1 nag
5.0
Jan 2024

It was very pleasant and relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Dear Guest, Thank you for the full marks! We are delighted to see that you enjoyed your stay. We hope to see you again in the future. Kind regards, Earthbound team

Noel B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2024

Nie hoogtepunt van my langnaweek. Bespreking verander sonder om te laat weet. Die verduidelikings verander soos die wind waai. Ons smaaklik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marie
Earthbound Guest House
Geagte Klient, Jammer om te hoor jou verblyf was nou nie die hoogtepunt nie. Ons het baie mooi omverskoning gevra en seker gemaak dat die res van die verblyf reg is en ontbyt betyds is vir julle wat wou vroeg ry. Ons sal hoop om jou dalk weer eendag te ontvang en jou baie meer tuis te laat voel. Groete, Earthbound Bestuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 330
R 1 330 R 1 197
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 330
R 1 330 R 1 197
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 330
R 1 330 R 1 197
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Naude Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXHGkmn7aYzyS9Gc5x2Gs0Gs1X9TXEwo0DXf1u95KATGMqYSnMV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 330 nouVanaf R1 197 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 19 Naude Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590858490949 22.186251282692
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang