Eastwoods Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Danie Street, Springs, 1559, Gauteng
- Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eastwoods Lodge bied gerieflike kamers met ontbyt op versoek en is ideaal geleë in Springs, Gauteng. Dié lodge is 'n briljante basis vanwaar jy die verskeie besienswaardighede in die area kan verken.
Dié verblyf beskik oor 14 kamers met 'n Afrika-tema en bied elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort, toilet en wasbak.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is 'n gemeenskaplike eetarea wat gemeubileer is met 'n paar etenstafels en stoele beskikbaar vir gaste om 'n opsionele tradisionele Engelse ontbyt te geniet.
Die buite-area bestaan uit 'n groot pragtige tuin met 'n dam en 'n swembad. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek. Eenhede het toegang tot 'n patio wat spog met lieflike uitsigte oor die tuin. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie eiendom is langs 'n vliegveld en naby verskeie winkelsentrums geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Danie Street, Springs, 1559, Gauteng
- Gaste dink Eastwoods Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Danie Street, Springs, 1559, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang