Successfully reported

Easy 4 Dayz

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n 20 m-grondpad is wat na die verblyf lei.
Met aankoms word daar van die gas en hul genooides verwag om die spesiale instruksies wat verskaf word, noukeurig na te gaan. Die gas is verantwoordelik vir die gedrag van hul genooides gedurende die huurtydperk en moet verseker dat die eenheid met sorg, respek en in ooreenstemming met die reëls soos uiteengesit in die Spesiale Instruksies gebruik word.
Die maksimum besetting van elke huis is beperk tot die gespesifiseerde aantal gaste.
Enige verlies of skade aan die eiendom, insluitend die omsetter, linne, toebehore, toestelle, toerusting of ander items, sal uitsluitlik deur Be in McGregor geassesseer word, en daar sal van die gas verwag word om vir sodanige skade op aanvraag te betaal. Gaste moet Be in McGregor in kennis stel van enige verliese of skade voor vertrek.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ee3a3ee81d33c3026853689e1cd2219d2155919f22c843e8250d0d5a077b7b9ffeb826d4435e4b0189d71879e2dc8c4b51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 33 5 1 5 85 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951977795669 19.823380393848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang