Successfully reported
+27

Easy 4 Dayz

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Easy 4 Dayz is in McGregor, in die boonste deel van die dorpie, geleë. Hierdie innoverende hibriede houerhuis bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin.

Die huis het gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed asook 'n bed vir 1 kind. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die huis spog ook met 'n volledig toegeruste, oopplan-kombuis wat toegerus is met top-van die reeks toebehore, insluitend 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.

Die huis het 'n ruim, noord-front patio met 'n ingeboude braai en plonspoel, geleë in 'n water-wys tuin. Die buite-kaggel en braai-area is 'n belangrike beeldhou-element in die argitektuur. Op die westelike fasade van die huis beskerm die groot oorhang van die dak die dek en skep 'n uitbreiding van die leefruimte van groot skuurstyl-skuifdeure. Trappe lei vanaf die dek, wat 'n plonspoel insluit, na die tuin.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Stapelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 85 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Easy 4 Dayz het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ee3a3ee81d33c3026853689e1cd2219d2155919f22c843e8250d0d5a077b7b9ffeb826d4435e4b0189d71879e2dc8c4b51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 33 5 1 5 85 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951977795669 19.823380393848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang