Successfully reported
+27

Easy 4 Dayz

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Easy 4 Dayz is in McGregor in die boonste deel van die dorp geleë. Dié skeepshouerhuis het 'n innoverende ontwerp en bied gehalteverblyf aan 'n klein gesin.

Die huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n kinderbed. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n moderne yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het ’n groot stoep wat noord front, 'n ingeboude braai en 'n plonspoel in 'n waterslim-tuin. Die buitebraai-area is 'n belangrike element wat deel van die argitektuur vorm. Die westelike muur van die huis het 'n groot afdak wat die dek beskerm en toelaat dat die stalskuifdeure die leefarea na buite laat vloei. Trappies lei vanaf die dek na die plonspoel en die tuin.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Stapelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 85 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Easy 4 Dayz het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ee3a3ee81d33c3026853689e1cd2219d2155919f22c843e8250d0d5a077b7b9ffeb826d4435e4b0189d71879e2dc8c4b51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 33 5 1 5 85 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951977795669 19.823380393848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang