Successfully reported

Easy Stay - Vantage 408

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Maksimum van 2 gaste word per eenslaapkamer-eenheid toegelaat, met 'n bykomende 2 besoekers wat gedurende besoekure toegelaat word.
'n Maksimum van 4 gaste word per tweeslaapkamer-eenheid toegelaat, met 'n bykomende 2 besoekers wat gedurende besoekure toegelaat word.
Besoekers word slegs van 08:00 tot 21:00 in die woonstel toegelaat.
Harde musiek, TV of enige vorm van geraas is verbode.
Partytjies word nie in die woonstel of in die gange toegelaat nie.
Alkoholgebruik word nie in gemeenskaplike areas van die gebou toegelaat nie.
Versuim om hierdie reëls na te kom, sal lei tot uitsetting, sonder terugbetaling. Daarbenewens kan 'n bouboete gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00fb6855b87a9b54578212b0e872dd49dedef81f093baa3b21a7e67eab5d39b0a9a4ff3f955523490e3eae8f4f010040866a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag (plek vir 4) 23 Tyrwhitt Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.144974932118 28.040898781406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang