Easy Stay - Vantage 408
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 890 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - Vantage 408 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is gerieflik geleë net 850 m vanaf Rosebank Mall, met maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan tot 4 gaste gerieflik akkommodeer.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n TV wat Netflix en YouTube bied. Hierdie spasie strek tot 'n patio met buitesitplek.
Gratis, onbeperkte WiFi en veilige ondergrondse parkeerplek is beskikbaar. Die Vantage-woonstelblok is naby Johannesburg-stadion en Gold Reef City. Die naaste lughawe is OR Tambo Internasionale Lughawe, wat 24,1 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Tyrwhitt Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang