Ebony Villa
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Ebony lane, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Vanaf R8 950 per nag (plek vir 8)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ebony Villa is 'n bekoorlike selfsorg-volle sonvilla geleë in Simbithi Eco Estate, met uitsigte oor die groen gordel en dam, die perfekte wegbreek van die gewoel van die stadslewe, in die hartjie van sonnige Ballito.
Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 4.5 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die vierde het 2 enkelbeddens met 'n en suite-stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea beskik oor 'n lieflike kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea en maak verder oop na die sitkamer met gemaklike sitplek. Daar is 'n TV met toegang tot DStv, Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie verhewe huis beskik oor 'n oordekte buitepatio wat die mooiste uitsigte oor die landgoed bied. Privaat geleë binne hierdie eksklusiewe eko-landgoed, bied dit ook toegang tot stap-, fiets- en hardlooproetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Ebony lane, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Ebony lane, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang