705 Eclectic-blue City View Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
705 Eclectic-blue City View Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in die Kaapstadse middestad. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe.
Hierdie woonstel bestaan uit 'n oopplan-leefarea en is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n rusbank en 'n TV vir mediavermaak. Die skuifdeur maak oop na 'n Juliet-balkon wat uitkyk oor die omliggende stad. Aangrensend aan die slaap- en sitarea is 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en kookplaat, asook 'n wasmasjien vir gerief. Die woonstel het 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Gratis WiFi is beskikbaar in die woonstel. Veilige parkering is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gebou se dakswembad.
Die gebou is ideaal as 'n basis om die verskeie besienswaardighede in en om die Atlantiese kus te verken en is binne 22 km van Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 705 Eclectic-blue City View Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang